Select Page
Perdepret Julie Vakansie

Perdepret Julie Vakansie

PERDEPRET VAKANSIEPRET MET PERDE Ruiters sowel as nie-ruiters welkom! AKTIWITEITE 3 Ryless (slegs ruiters) Versier jou eie cupcake Skattejag Begeleide ponieritte Melkskommel & pizza Wanneer:  Donderdag 16 Julie Tyd: 09:00 tot 16:00 Koste: Ruiters R695 |...
Western Mounted Games Perdry Kliniek

Western Mounted Games Perdry Kliniek

Western Mounted Games en Spring Perdry Kliniek 30 Junie – 2 Julie 2025 Wat gaan ons doen? hurry scurry (spring) big T barrel racing figure 8 stakes vlegpaaltjies keyhole speedball speed barrels quadrangle bi-rangle single stake figure 8 flags Koste beloop R650...