Select Page
Perdepret Julie Vakansie

Perdepret Julie Vakansie

PERDEPRET VAKANSIEPRET MET PERDE Ruiters sowel as nie-ruiters welkom! AKTIWITEITE 3 Ryless (slegs ruiters) Versier jou eie cupcake Skattejag Begeleide ponieritte Melkskommel & pizza Wanneer:  Donderdag 16 Julie Tyd: 09:00 tot 16:00 Koste: Ruiters R695 |...
Perdrykliniek vir Gevorderede Ruiters

Perdrykliniek vir Gevorderede Ruiters

PERDRYKLNIEK VIR GEVORDEREDE RUITERS verfyn jou tegniek Verbeter jou ryposisie Fokus op kommunikasie met jou perd Beweginsbalans begrip – verstaan hoe jou balans en bewegings jou perd affekteer Wanneer: Wonsdag 15 Julie Tyd: 09:00 – 16:00 Koste: 695 (Sluit...

Skoolvakansie Perde Program

Skoolvakansie perde program Moeg van kinders wat heeldag sit en TV kyk of op hul fone speel?Het jou idees om hulle besig te hou op geraak? Laat ons jou kindersbuite besig hou! 11-14 Julie 2023 | 10:00 tot 16:00 Werkende ouers kan kinders vroeër aflaai en later oplaai....