Select Page
Perdepret Julie Vakansie

Perdepret Julie Vakansie

PERDEPRET VAKANSIEPRET MET PERDE Ruiters sowel as nie-ruiters welkom! AKTIWITEITE 3 Ryless (slegs ruiters) Versier jou eie cupcake Skattejag Begeleide ponieritte Melkskommel & pizza Wanneer:  Donderdag 16 Julie Tyd: 09:00 tot 16:00 Koste: Ruiters R695 |...
Perdrykliniek vir Gevorderede Ruiters

Perdrykliniek vir Gevorderede Ruiters

PERDRYKLNIEK VIR GEVORDEREDE RUITERS verfyn jou tegniek Verbeter jou ryposisie Fokus op kommunikasie met jou perd Beweginsbalans begrip – verstaan hoe jou balans en bewegings jou perd affekteer Wanneer: Wonsdag 15 Julie Tyd: 09:00 – 16:00 Koste: 695 (Sluit...
Biliary

Biliary

Tick-borne disease caused by parasites like Babesia caballi and Theilria equi. It’s also known as tick bite fever or “Bosluiskoors”. Biliary can also refer to gallstones (choledocholithiasis) in horses, although horses don’t have a gallbladder....
Perdepret Desember Vakansie Program

Perdepret Desember Vakansie Program

Desember Vakansie 9 Desember Uitrit met Piekniek Ons koop lekkernye te perd by die winkel oppad na ons piekniek Koste: R425 Alles ingesluit Tyd: 9:00 tot 16:00 maar kinders kan van 6:00 afgelaai word Slegs 5 plekke beskikbaar Ryhoedjies word verskaf Alle...
Perde Speletjies & Gymkhana Perdry Kliniek

Perde Speletjies & Gymkhana Perdry Kliniek

Perdespeletjies & Gymkhana Perdry Kliniek 14 Julie – 16 Julie 2025 Wat gaan ons doen? touchies bal speletjies gymkhana Koste beloop R695 per inskrywing (aflag vir meer as 1 gesinslid wat inskryf) Middagetes en koeldrank ingesluit Ryhoedjies word verskaf...