PERDRYKLNIEK VIR GEVORDEREDE RUITERS
verfyn jou tegniek
- Verbeter jou ryposisie
- Fokus op kommunikasie met jou perd
- Beweginsbalans begrip – verstaan hoe jou balans en bewegings jou perd affekteer
Wanneer: Wonsdag 15 Julie
Tyd: 09:00 – 16:00
Koste: 695 (Sluit verversings en piekniek in )
Navrae/Besprekings: 071 55 11 949